![]() | |
022 921 2150 / 921 2544 Box 146 Citrusdal 7340 Fax 022 921 2753 |
INSKRYWINGSVORM Pos aan : Posbus 146, Citrusdal 7340 OF faks aan Sakkie v/d Westhuizen : 022 -9212753 Bankrekening van gholfklub : ABSA Citrusdal, Tak nommer 334411 Rekening nommer 243 014 1514 Maksimum voorgee : 18 Mans , 24 Dames Ons wil graag vir die volgende inskryf en gee die volle besonderhede:
Vrydag Stableford sametelling – 9 putjies (2 spelers se tellings word bymekaar getel) Spelers : 1 2 3 4 Afslaantyd wat julle verkies ( vanaf 14h00 : elke 8 minute bv 14:16) ... Telefoon/sel/faks (Kode plus nommer) ......... Saterdag
Classic : 4BBB S/ford alliansie “split pairs” Spelers in span: 1 .. 2 .. 3 .. 4 . . NAAM VAN SPAN
.................................
Afslaantyd (omkring) : Oggendveld om 07H30 (Kanon afslaan) .. Middagveld om 13H00 (Kanon afslaan) ... Naam van kontak persoon ......... Telefoon/sel/faks (Kode plus nommer) ..... Borgskap/Advertensie : Ek/ons stel belang om te adverteer op 'n bof ens. Ek/ons stel belang om (bykomend) te borg. (Kontak vir Sakkie v/d Westhuizen 022 921 2150 Inbetaal in bankrekening R .... Kontant R Tjek R.... .. | ||||